Dag Program

Algemeen

06h30 – 08h00 Aankoms

07h30    Graad R leerders se dag begin met Bybelstorie en tema bespreking

08h00    Graad 0000 – 00 leerders se dag begin met Bybelstorie tema bespreking

08h25    Toilet roetine

08h30   Eerste ete

09h00    Wiskundige les

09h20    Kuns

10h00    Tweede ete

10h15    Taal of Wetenskap of Bewegings les

10h30    Buitespel/Vryspel

11h30    Toilet roetine

11h40    Derde ete

12h00    Storie en rus

13h00 – 13h30 Oplaai tyd vir leerders wat nie Nasorg bywoon nie

13h00 – 17h30 Nasorg