Skoolfooie

Skoolfonds

2021

2021 Jaarlikse skoolfooie:

Gr R

R45 000.00

Skoolfooie is betaalbaar in 10 maandelikse betalings

(1 Januarie 2021 – 1 Oktober 2021):

R4 500.00 x 10 maande

Eenmalige Betaling

Eenmalige vooruit betaling op of voor 31 Januarie 2021:

Gr R

R40 500.00

Afslag:

R4 500.00   (10%)

2021 Jaarlikse skoolfooie:

Gr 0000 – 00

R40 500.00

Skoolfooie is betaalbaar in 10 maandelikse betalings

(1 Januarie 2021 – 1 Oktober 2021):

R4 050.00 x 10 maande

Eenmalige Betaling

Eenmalige vooruit betaling op of voor 31 Januarie 2021:

Gr 0000 – 00

R36 450.00

Afslag:

R4 050.00   (10%)

Nasorgfooie 

2021

Halfdag – Bywoning tot 15h00:

R780.00*

 Voldag – Bywoning tot 17h30:

R1 100.00*

Nasorgfooie is betaalbar in 10 maandelikse betalings

(1 Januarie 2021 – 1 Oktober 2021)

Daaglikse Nasorgfooie

(Kinders wat op ‘n “ad-hoc” basis nasorg bywoon)

Bywoning tot 15h00:

R60.00* 

Bywoning tot 17h30:

R110.00*

*Hierdie fooi sluit middagete in 

Vakansiesorg

2021

Bywoning tot 13h00:

R100.00*

Bywoning tot 16h30:

R140.00*

*per dag (hierdie fooi sluit maaltyd in)