Kom leer saam met ons

Life is too short to be living someone else’s dreams. Come and live your own dream.

Make Bryanston Parallel Medium Pre-Primary your home.

Download Our Communicator

Welkom by Bryanston Parallel Medium Pre-Primêr

In die jaar 1991 het ‘n jong juffrou en mamma van ‘n twee-jarige seuntjie, Marida Booysen, by die laerskool se kantoor kom aanklop, op soek na ‘n kleuterskool vir haar kind. Sy wou spesifiek ‘n Afrikaanse kleuterskool hê, siende dat haar seuntjie se taalontwikkeling haar bekommer het. Haar gesprek met Mnr Potgieter het by die Beheerraad gaan draai en hulle het haar toestemming gegee om ‘n speelgroep in die destyds musieksentrum te begin. Sy het met vier kinders so halfpad deur 1991 begin. Teen 1992 was hulle agt: die klas is uitgebrei en die speelgroepie het ‘n kleuterklas geword, vir ‘n groepie tussen 3 en 5 jaar oud.

View Our Latest Gallery