Aansoeke
Ons hoof inname vir Afrikaanse leerders is in Graad 0000 (kleuter is 2 – word 3 in die jaar) en Graad 000 (kleuter is 3 – word 4 in die jaar). Ons het nie ‘n inname vir Graad 00 (kleuter is 4 – word 5 in die jaar) en Graad R (kleuter is 5 – word 6 in die jaar) nie want die graad is reeds vol. Ons het slegs waglys plek vir Graad 00 en Graad R aansoeke.
Aansoeke word slegs 1 jaar voor die kleuter die skool gaan bywoon aanvaar.
Kontak Natasha Marais vir aansoekvorms of vir meer inligting
Graad |
Ouderdom van kleuter |
---|---|
Graad 0000 | 2 word 3 jaar |
Graad 000 | 3 word 4 jaar |
Graad 00 | 4 word 5 jaar |
Graad R | 5 word 6 jaar |
