Buitemuurs

Klasse word aangebied deur gekwalifiseerde instrukteurs teen ‘n bekostigbare fooi.  Meer inligting is beskikbaar in die kantoor.

  • Kuns en Kreatief
  • RuggaKids – Rugby
  • Judo
  • Experi-Buddies – Science Club
  • Dance Mouse
  • Playball

Kleuters moet verkieslik nie meer as 1 aktiwiteit doen nie.

Graad R Sport

Alle Graad R leerders word aangemoedig om deel te neem aan skool sport – 

 

Termyn 1 – seuns en dogters neem deel aan atletiek byeenkomste wat aangebied word deur BPMS

Termyn 2 – seuns speel tag-rugby (nie-kontak rugby)

Termyn 2 – dogters speel mini-netbal

Termyn 3 – seuns speel mini-krieket

Termyn 3 – dogters speel mini-hokkie

Grade R Sport

Athletics

Rugby

Netball

Eisteddfod